Agaat

Afbeeldingen

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • Paperback
  • 9780624055129
  • 15 augustus 2004
  • 728 pagina's
Alle productspecificaties

Marlene van Niekerk

Marlene van Niekerk (Caledon, 1954) studeerde filosofie en literatuurwetenschap. In 1994 oogstte zij veel succes met Triomf, waarvoor zij diverse prestigieuze prijzen kreeg, waaronder de Noma Award voor het beste boek van Afrika. Grote internationale bekendheid verwierf Marlene van Niekerk met haar roman Agaat, die ook door de Nederlandse pers jubelend werd ontvangen. Op bol.com vind je alle boeken van Marlene van Niekerk, waaronder het nieuwste boek van Marlene van Niekerk.

Samenvatting

Die lotgevalle op die plaas Grootmoedersdrift ontvou deur ’n reeks lewensbepalende verskuiwings van mag en behoefte tussen vier intiem verbonde mense. Milla Redelinghuys, idealistiese erfgenaam van die familieplaas, word op gruwelike wyse ontnugter in haar huwelik met MooiJak de Wet. Agaat Lourier, vir wie Milla met ’n streng en liefdevolle hand opgevoed het tot huishoudster en kinderoppasser, beheer die mense en die boerdery op toenemend tirannieke wyse. Jak herken homself oor die jare met stygende verontwaardiging, as die slagoffer van niksontsiende manipulasie deur die twee vroue van die huis. En Jakkie, hulle enigste seun, verlaat uiteindelik die land as politieke vlugteling om in Kanada heenkome te soek en homself as etnomusikoloog te bekwaam. Hierdie geskiedenis word onthul terwyl Milla verlam en van spraak ontneem deur motorneuronsiekte versorg word deur ’n diep bedroefde en wraaksugtige Agaat, nou in haar middeljare.In Agaat ’n teer en oorrompelende roman oor plaasvroue, in nood aangewese op mekaar gee Marlene van Niekerk ’n ontstemmende blik op ’n halfeeu se Afrikaanse landskap, soos gekenmerk deur ontwrigte, verminkte menslikheid maar ook deur nooitaflatende hoop.Die uitsterste grensgebiede van intimiteit word verken. Hoe word daar afskeid geneem en gesterwe? Deur watter soort genade? Wat is die ware aard van wat mens so maklik “liefde” en “sorg” noem?

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
Paperback
Oorspronkelijke releasedatum
15 augustus 2004
Aantal pagina's
728
Illustraties
Nee

Betrokkenen

Hoofdauteur
Marlene van Niekerk
Hoofduitgeverij
Human & Rousseau

Overige kenmerken

Studieboek
Nee
Verpakking breedte
150 mm
Verpakking lengte
222 mm
Verpakkingsgewicht
1 g

EAN

EAN
9780624055129

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Boek
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Bindwijze : Paperback

Prijsinformatie en bestellen

Niet leverbaar

Ontvang eenmalig een mail of notificatie via de bol app zodra dit artikel weer leverbaar is.

Houd er rekening mee dat het artikel niet altijd weer terug op voorraad komt.