Kaapse Kruiper 3 - Slim vang sy baas Ebook Tooltip 'n Novelle

Afbeeldingen

Inkijkexemplaar

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • E-book
  • 1230004203254
  • 30 september 2020
  • Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)
Alle productspecificaties
  • Je leest ebooks gemakkelijk op je Kobo e-reader, of op je smartphone of tablet met de bol.com Kobo app. Let op! Ebooks kunnen niet geannuleerd of geretourneerd worden.

Samenvatting

Daar is drie dinge wat jy van kaptein Jason Nortje moet weet. Hy het dieselfde minagting vir misdadigers as wat hy vir die stad en vir kafeïenvrye koffie het, hy het drie jaar laas ordentlik geslaap, en toe hy twaalf jaar oud was het hy gesweer dat hy nooit weer sy hart vir 'n vroumens sal aanbied nie.

Met die berugte Kaapse Kruiper nou weer op vrye voet en kaptein Jason Nortje nou in die hospitaal, het Mari Walters min kans vir asem skep. Bedags het sy haar hande vol by die restaurant, en saans werk sy aan 'n plan waarvan sy niemand nog vertel het nie. Sy is moeg vir die stad. Sy kan nie wag om saam met Jason terug te gaan Portwig toe nie. Maar eers moet die Kaapse Kruiper agter tralies wees, en wie weet hoe lank dit nog kan duur? 'n Vrou moet doen wat 'n vrou moet doen ... en daarom besluit Mari om dinge in eie hande te neem.

SLIM VANG SY BAAS is die derde rom-com novelle in bekende skrywer, Anna Emm, se Kaapse Kruiper-reeks*! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, ontspannende stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.

Ander titels in die reeks sluit in:

* Die Kaapse Kruiper

* Die jakkals se stert

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
E-book
Oorspronkelijke releasedatum
30 september 2020
Ebook Formaat
Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)

Betrokkenen

Hoofdauteur
Anna Emm
Hoofduitgeverij
Suidoos

Lees mogelijkheden

Lees dit ebook op
Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)

Overige kenmerken

Studieboek
Nee

EAN

EAN
1230004203254

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Ebook
Beschikbaar in Kobo Plus
Beschikbaar in Kobo Plus
Beschikbaarheid
Leverbaar
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 1 euro en 95 cent.
Direct beschikbaar
Verkoop door bol
  • E-book is direct beschikbaar na aankoop
  • E-books lezen is voordelig
  • Dag en nacht klantenservice
  • Veilig betalen
Houd er rekening mee dat je downloadartikelen niet kunt annuleren of retourneren. Bij nog niet verschenen producten kun je tot de verschijningsdatum annuleren.
Zie ook de retourvoorwaarden