Split

Afbeeldingen

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • Paperback
  • 9780795800986
  • 20 augustus 2015
Alle productspecificaties

Samenvatting

Dis die jare sewentig aan die Rand. Die Barnard-gesin trek gedurig rond; van die Hoëveld tot die Laeveld; see toe en terug; tussen Johannesburg se Triomf en Brixton – enige plek waar 'n mens oor kan begin. Terwyl verpleegster Vera se huwelik aan die verbrokkel is, knoop sy 'n verhouding met haar buurman aan en lees verbode seks-boeke. Haar man, Willem, is 'n salesman en 'n jagter – van koedoes in die Bosveld, en vroue op die dorp. Hy trek die jonger Poppie vas, en Vera beland weer in die arms van haar skoolliefde, Hendrik. Ou patrone word herhaal en foute word gemaak en kort voor lank bevind goeie ou Hendrik hom met 'n rewolwer in die hand. Vera se dogter, Lien, hoop dat 'n vlieënde piering haar gaan kom haal, en dit voel asof haar tannie Brenda in Triomf al een is wat haar verstaan. Kunsbeurs in die hand trek sy later by Brenda in, en terwyl sy die een na die ander kans verbrou, blyk dit hoop is nie altyd genoeg nie – soms is iets anders nodig. Split is 'n debuutroman oor 'n gebroke huisgesin en die nuwe lewens wat hulle probeer bou met die stukke wat oorgebly het

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
Paperback
Oorspronkelijke releasedatum
20 augustus 2015

Betrokkenen

Hoofdauteur
Debbie Loots

Overige kenmerken

Studieboek
Nee
Verpakking breedte
148 mm
Verpakking lengte
210 mm
Verpakkingsgewicht
380 g

EAN

EAN
9780795800986

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Boek
Beschikbaarheid
Leverbaar
Studieboek of algemeen
Algemene boeken
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 16 euro en 99 cent.
2 - 3 weken
Verkoop door bol
  • Gratis verzending door bol vanaf 20 euro
  • Ophalen bij een bol afhaalpunt mogelijk
  • 30 dagen bedenktijd en gratis retourneren
  • Dag en nacht klantenservice